Levitikus 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die bloed van enige dier sy lewe is, beveel Ek julle, Israeliete, dat julle géén bloed mag eet nie. Omdat die bloed van enige dier sy lewe is, sal elkeen wat dit eet, doodgemaak word.

Levitikus 17

Levitikus 17:10-16