Levitikus 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Enige persoon onder julle, of hy nou 'n gebore Israeliet is of 'n vreemdeling, wat 'n dier eet wat gevrek het of deur roofdiere verskeur is, moet sy klere en homself was. Hy sal die res van die dag onrein wees.

Levitikus 17

Levitikus 17:11-16