Levitikus 17:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke Israeliet en elke vreemdeling by julle wat 'n rein wilde dier of voël slag, moet dit laat uitbloei en die bloed met grond toemaak.

Levitikus 17

Levitikus 17:9-16