Josua 24:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die Here het al die volke en die Amoriet, die inwoner van die land, voor ons uit verdrywe. Ook ons sal die Here dien, want Hy is onse God.

Josua 24

Josua 24:15-21