Josua 24:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want die Here onse God, dit is Hy wat ons en ons vaders uit Egipteland uit die slawehuis laat optrek het, en wat voor ons oë hierdie groot tekens gedoen het en ons bewaar het op die hele pad wat ons gegaan en onder al die volke waar ons dwarsdeur getrek het;

Josua 24

Josua 24:12-19