Josua 24:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Josua het vir die volk gesê: Julle kan die Here nie dien nie, want Hy is ’n heilige God, Hy is ’n jaloerse God; Hy sal julle oortreding en julle sondes nie vergewe nie.

Josua 24

Josua 24:9-26