Psalms 78:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

verswyg ons nie vir ons kinders nie,maar vertel vir die volgende geslagvan die roemryke dade van die Here,van sy krag en van sy wonderdade.

Psalms 78

Psalms 78:1-6