Galasiërs 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het die leiers – wat hulle status was, maak nie vir my saak nie; God kyk nie na ’n mens se status nie – niks meer van my verwag nie.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:3-14