Galasiërs 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het egter vir geen oomblik toegegee nie sodat die waarheid van die Goeie Nuus vir julle gehandhaaf kan bly.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:1-14