Esegiël 40:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vensters, toegangsportaal en palmversierings was identies aan dié van die oostelike ingang. Daar was sewe trappe wat na die ingang gelei het, en die ingangsportaal was binne-in die poort.

Esegiël 40

Esegiël 40:18-29