Esegiël 40:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier was ook drie sykamers vir wagte en ’n voorportaal. Die afmetings was 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd, net soos die ander ingang.

Esegiël 40

Esegiël 40:17-22