2 Kronieke 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bokramme vir die sonde-offer is toe na die koning en die gemeente geneem. Hulle het hulle hande op die diere gesit.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:22-32