2 Kronieke 29:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die beeste geslag, en die priesters het die bloed op die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die ramme geslag en hulle bloed op die altaar gesprinkel. Hulle het dieselfde met die lammers gedoen.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:18-26