1 Samuel 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twee het toe hulle ooreenkoms opnuut met ’n eed voor die Here bevestig. Daarna is Jonatan terug huis toe, terwyl Dawid verder in Goresa gebly het.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:11-25