1 Samuel 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie bang wees nie,” verseker Jonatan hom. “My pa sal jou nie vang nie. Jy sal koning van Israel word en ek sal onder jou dien. My pa weet dit baie goed.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:12-23