1 Kronieke 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voor hierdie tyd was hulle verantwoordelik vir die koningspoort aan die oostekant. Hierdie manne was die poortwagters vir die kampe van die Leviete.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:16-21