1 Kronieke 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die poortwagters wat teruggekom het, was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle familie. Sallum was die hoofpoortwagter.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:16-21