Z'kharyah 10:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vra reën van יהוה in die tyd van die lentereëns; van יהוה wat die stormwolke maak en Hy sal aan hulle stortreën gee, plante in die veld vir die mens,

2. want die huishoudelike gode (terafim) praat onregverdigheid en die waarsêers sien leuenagtige visioene en verkondig vals drome; hulle troos tevergeefs; daarom het hulle rondgeswerf soos skape; hulle is beproef omdat daar geen herder is nie.

Z'kharyah 10