Z'kharyah 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die huishoudelike gode (terafim) praat onregverdigheid en die waarsêers sien leuenagtige visioene en verkondig vals drome; hulle troos tevergeefs; daarom het hulle rondgeswerf soos skape; hulle is beproef omdat daar geen herder is nie.

Z'kharyah 10

Z'kharyah 10:1-7