Psalms 55:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Werp jou bekommernisse op יהוה en Hy sal vir jou sorg; Hy sal nooit dat die regverdige behoefte het nie,

23. maar U, o God, sal manne van bloed en bedrog laat afgaan in die put van vernietiging; hulle sal nie hulle lewens uitleef nie, maar ék vertrou in U.

Psalms 55