Psalms 56:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier op die wysie van “Die stil duif in veraf plekke:” ’n gedig van Dawid, toe die Filistyne hom gevang het in Gat. 2 Bewys aan my onverdiende guns, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, onderdruk my die hele dag lank.

Psalms 56

Psalms 56:1-10