Psalms 10:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. O יהוה, waarom staan U so ver weg en hou U omgee terug in tye van moeilikheid?

2. <.10:2 In trots vervolg die wetsoortreder die geteisterde. Laat hulle vasgevang word in die komplotte wat hulle uitgedink het,

3. want die wetsoortreder praat groot oor die begeerte van sy verstand, wil en emosie en die gierige vloek en verag יהוה.

Psalms 10