Psalms 9:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Staan op, יהוה, laat die mens nie seëvier nie; laat die nasies in U Teenwoordigheid geoordeel word! 21 Stel vir hulle ’n wetgewer aan, יהוה sodat die nasies kan weet dat hulle maar net mense is!

Psalms 9

Psalms 9:14-20