Genesis 13:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lot slaan sy oë op en sien dat die hele Yardenvallei oral baie water het. Voordat יהוה S’dom en `Amorra verwoes het, was dit soos die tuin van יהוה, soos Mitzrayim in die rigting van Tzo’ar.

Genesis 13

Genesis 13:8-12