Deuteronomium 4:42-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. sodat hy wat manslag begaan het, daarheen kon vlug, wat sy naaste sonder opset doodgeslaan het terwyl hy in vroeëre tye nie teenoor hom vyandig was nie sodat hy na een van hierdie stede kan vlug en bly lewe.

43. Betzer, in die wildernis, op die plato, vir die Re’uveniete; Ramot in Gil’ad vir die Gadiete en Golan in Bashan vir die M’nashiete.

44. Nou hierdie is die wet wat Moshe voor die seuns van Yisra’el gehou het.

Deuteronomium 4