Deuteronomium 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het die hele Yisra’el laat roep en vir hulle gesê: “Luister, Yisra’el, na die reëls en die wette wat ek vandag voor julle ore uitspreek sodat julle dit moet leer en dit sorgvuldig moet doen.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:1-8