1 Samuel 27:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Dawid het vir homself gesê: “Eendag is eendag, dan val ek nog in Saul se hande. Dit sal beter wees as ek so gou moontlik padgee na die Filistyne se gebied toe; dan sal Saul ophou om my oral in Israel te soek. So sal ek van hom ontslae raak.”

2. Daarom het Dawid met sy 600 man oorgetrek na Maok se seun Akis wat toe die koning van Gat was.

1 Samuel 27