1 Samuel 27:1 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir homself gesê: “Eendag is eendag, dan val ek nog in Saul se hande. Dit sal beter wees as ek so gou moontlik padgee na die Filistyne se gebied toe; dan sal Saul ophou om my oral in Israel te soek. So sal ek van hom ontslae raak.”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-2