1 Kronieke 25:1 Die Boodskap (DB)

Dawid en die hoë amptenare het die families van Asaf, Heman en Jedutun vir ’n spesiale diens afgesonder. Hulle moes onder begeleiding van liere, harpe en simbale as profete optree. Hier is ’n lys van al hierdie mense.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-2