Rigters 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hy by die Dan-mense kom, het hy vir hulle geskree. Die Dan-mense het omgekyk en gevra: “Wat is fout? Hoekom skree jy so?”

Rigters 18

Rigters 18:18-24