Jeremia 31:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal my volk nou bringuit die land in die noorde,Ek sal hulle bymekaarmaakuit die ver plekke op die aarde.Daar sal blinde en kreupel mensetussen hulle wees,en ook vroue wat babas verwagen vroue wat besig is om babas te kry.

Jeremia 31

Jeremia 31:4-12