Jeremia 31:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here sê:“Julle moet bly wees en sing,julle moet juig oor Jakob, die hoof van die volke.Julle moet hard sing en die Here pryssodat die mense dit kan hoor.Julle moet sê: ‘Here, red asseblief u volk,red die mense van Israel wat nog lewe.’

Jeremia 31

Jeremia 31:5-9