Handelinge 21:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het dadelik vir sy soldate en offisiere gesê hulle moet saam met hom kom, en hulle almal het na die tempel gehardloop. Toe die Jode die hoof-offisier en die soldate sien, het hulle opgehou om vir Paulus te slaan.

Handelinge 21

Handelinge 21:29-33