Genesis 10:20 Bybel vir Almal (ABA)

Al hierdie mense was die nageslag van Gam. Elke familie het sy eie taal gepraat en het in sy eie land gewoon. Hulle het verskillende volke geword.

Genesis 10

Genesis 10:14-24