Genesis 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die grense van hulle grond was van die land Sidon tot by die stad Gasa naby die stad Gerar, en tot by die stad Lesa naby die stede Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim.

Genesis 10

Genesis 10:11-29