1 Kronieke 25:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was almal seuns van Heman, die siener van die koning. God het vir Heman belowe om hom ’n belangrike man te maak, daarom het God vir Heman 14 seuns en drie dogters gegee.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:3-7