1 Kronieke 12:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die Benjamin-stam was familie van Saul en die meeste van hulle het aangehou om die koningshuis van Saul te help. Daar het 3 000 van hulle manne na Dawid toe gekom.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:19-32