Johannes 11:57 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesterhoofde en die Fariseërs het toe al klaar opdrag gegee dat as iemand weet waar Hy is, hy dit moet aangee sodat hulle Hom gevange kan neem.

Johannes 11

Johannes 11:47-57