Johannes 11:56 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het daar na Jesus gesoek en waar hulle in die tempel gestaan het, vir mekaar gesê: “Hoe dink julle? Hy sal seker nie fees toe kom nie, of hoe?”

Johannes 11

Johannes 11:54-57