Eksodus 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

tussen die Egiptenaars en die Israeliete. Aan die Egiptiese kant was die wolk donker en aan die Israelitiese kant het dit die nag verlig. Die hele nag deur het die twee groepe nie nader aan mekaar gekom nie.

Eksodus 14

Eksodus 14:14-28