Eksodus 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Engel van God wat altyd voor die Israeliete uit beweeg het terwyl hulle getrek het, het nou agter hulle plek ingeneem. Ook die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle ingeskuif,

Eksodus 14

Eksodus 14:9-29