Die Openbaring 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek die Lam op Sionsberg sien staan en by Hom honderd vier en veertig duisend mense met sy Naam en sy Vader se Naam op hulle voorkoppe geskrywe.

Die Openbaring 14

Die Openbaring 14:1-3