2 Konings 20:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het koning Merodak-Baladan van Babel, seun van Baladan, briewe en geskenke na Hiskia toe gestuur omdat hy gehoor het van Hiskia se siekte.

2 Konings 20

2 Konings 20:5-21