2 Konings 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet Jesaja het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee wat reeds teen die trap van Agas afgesak het, tien trappe laat terugskuif.

2 Konings 20

2 Konings 20:7-20