Sagaría 9:2-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. En ook teen Hamat wat daaraan grens; teen Tirus saam met Sidon, want hy is baie slim.

3. Ja, Tirus het vir hom ’n vesting gebou; ook het hy silwer opgehoop soos stof en goud soos modder van die strate.

4. Kyk, die Here sal hom in besit neem en sy skans in die see werp, en hy sal deur vuur verteer word.

Sagaría 9