Sagaría 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare: In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies die slip van ’n Joodse man gryp en dit vashou en sê: Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor dat God met julle is.

Sagaría 8

Sagaría 8:20-23