Levítikus 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het Mísael en Élsafan, die seuns van Ussiël, die oom van Aäron, geroep en aan hulle gesê: Kom nader, dra julle broers van die heiligdom af weg, buitekant die laer uit.

Levítikus 10

Levítikus 10:1-5