Jesaja 50:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, julle almal wat ’n vuur aansteek, wat julle met vuurpyle omgord — wandel in die vlam van julle vuur en onder die vuurpyle wat julle aangesteek het! Van my hand het dit julle oorgekom; in smart sal julle neerlê.

Jesaja 50

Jesaja 50:3-11