Jesaja 50:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie is daar onder julle wat die Here vrees, wat na die stem van sy Kneg luister, wat in duisternisse wandel en geen ligstraal sien nie? — laat hy vertrou op die Naam van die Here en steun op sy God!

Jesaja 50

Jesaja 50:2-11