Jeremia 50:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek doen besoeking oor die koning van Babel en oor sy land, soos Ek besoeking gedoen het oor die koning van Assur.

Jeremia 50

Jeremia 50:16-20